Gaan na inhoud

Bergbietou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Dimorphotheca jucunda)

Bergbietou
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Genus: Dimorphotheca
Spesie:
D. jucunda
Binomiale naam
Dimorphotheca jucunda
E.Phillips, (1936)
Sinonieme
  • Osteospermum jucundum (E.Phillips) Norl.

Die bergbietou (Dimorphotheca jucunda) is 'n meerjarige rankstruik en grondbedekker. Dit het mooi pienk of perserige madeliefieblomme wat net in sonskyn oopgaan. Die blomtyd is van Maart tot September. Die plant versprei vinnig en groei in vol son/halfskadu areas en benodig matige water.

Die spesie kom in Eswatini, Gauteng, KwaZulu-Natal, Lesotho, Limpopo, Oos-Kaap, Mpumalanga en die Vrystaat voor.

Bronnelys

[wysig | wysig bron]