Wikipedia:Geselshoekie

Sien ook:
- Wikipedia:Welkom nuwelinge wat veral op nuwelinge gemik is.
- Wikipedia:Gebruikersportaal vir nuttige skakels vir alle gebruikers.
- Wikipediabespreking:Geselshoekie vir bespreking van die toekoms van hierdie bladsy.
- Taalforum vir besprekings oor taalprobleme. Die juiste terme, spellings ensomeer.
Vir volledige hulp, riglyne en beleid (algemeen en spesifiek), raadpleeg gerus die
2004-06 | 2007-09 | 2010 |
2011 | 2012 | 2013 |
2014 | 2015 | 2016 |
2017 | 2018 | 2019 |
2020 | 2021 | 2022 |
2023 | 2024 | 2025 |
Hoe word 'n argief aangelê? |
Welkom by die Afrikaanse Wikipedia se algemene geselshoekie. Enigiemand is welkom om deel te neem aan die besprekings hier: onderteken asseblief u besprekings deur ~~~~ te tik, of die "Handtekening met datum"-ikoon () te kies op die redigeringskieslys.
Ou besprekings word na die argief geskuif (sien die navigasiekas regs). As u 'n gesprek wil voortsit wat reeds in die argief is, word aanbeveel dat u die betrokke dele uitknip en hier plak.
Hierdie blad is vir algemene besprekings, besprekings omtrent 'n spesifieke artikel kan op daardie artikel se besprekingsblad begin word; sodoende kan dit ook deur toekomstige bydraers en redigeerders gelees word.
Vir die jongste nuus van WikimediaZA, besoek gerus ons Facebook bladsy, word lid van die Afrikaanse poslys of besoek ons Tuisblad in Afrikaans
Afrikaans word 100
[wysig bron]Gemeenskap, vandag is dit 100 jaar sedert Afrikaans vir Nederlands as 'n amptelike taal vervang het. Ons van Wikimedia Suid-Afrika wil net vir elkeen van julle baie dankie sê vir julle bydraes tot hierdie projek. Hierdie projek is groter as ons almal en sal ook hier wees wanneer ons nie meer hier is nie. Soos die ou Griekse spreekwoord gaan, "'n Samelewing groei wanneer ou mans bome plant in wie se skaduwee hulle nooit sal sit nie." Laat dit goed gaan met almal, Lefcentreright (kontak) 10:27, 8 Mei 2025 (UTC)
- Sowaar! Wat 'n vonds om te sien dat Afrikaans nog bestaan, buiten op radiostasies en in die kombuise van Suid Afrika! https://www.parliament.gov.za/press-releases/media-statement-sport-and-culture-committee-chairperson-celebrates-100th-anniversary-afrikaans-language Savethewhaleslol (kontak) 18:53, 30 Mei 2025 (UTC)
Ons Wikipedia en radiostasies...
[wysig bron]Gemeenskap, ek bevestig net dat gebruikers Gebruiker:Sobaka, Gebruiker:Woordgenoot en myself weekliks beurte maak op Overvaal Stereo en Radio Overberg met onderhoude. Ook het Ina Strydom van Taaldinge my op kort kennisgewing genader vir nog 'n onderhoud op Taaldinge! Dit word Sondag uitgesaai. Groete! Oesjaar (kontak) 10:40, 13 Mei 2025 (UTC)
- Dit is uitstekend! Ons luister graag Taaldinge op RSG Sondag 18 Mei om 10:00. Geluk, Deon. Thermofan (kontak) 07:05, 16 Mei 2025 (UTC)
- Hier is die potgooi van vanoggend se Taaldinge. Taaldinge. Geniet! Oesjaar (kontak) 12:36, 18 Mei 2025 (UTC)
- ...en ek praat nou Saterdag om 8:35 op Radio Laeveld! Sien uit daarna! Groete! Oesjaar (kontak) 20:08, 20 Mei 2025 (UTC)
- Ons praat nou weekliks op Radio Laeveld ook! Groete! Oesjaar (kontak) 07:03, 24 Mei 2025 (UTC)
- 'n Artikel Wikipedia:Afrikaanse Wikipedia op die radio is geskep om ook as argief te dien van uitreikaksies na radiostasies met die doel om die Afrikaanse Wikipedia se kennis sowel as die rol en aktiwiteite van die Afrikaanse Wikipedia aan die breë Afrikaanssprekende publiek bekend te stel. Dankie SpesBona vir die voorstel wat my sover gekry het om al die klankgrepe wat ek kon opspoor deur te luister vir die opsommings, te redigeer waar nodig en in die tabel van die artikel vas te vang. As dit nie op Wikipedia geplaas is nie, sou dit beslis in die toekoms verlore gegaan het. Baie van die insette was lewendig uitgesaai en geen klankgrepe is beskikbaar nie. Indien enigiemand enige addisionele opnames het, voeg dit asseblief by. Die radiokontak was ‘n inisiatief wat deur Oesjaar begin is, en bly goed op dreef. Groete Sobaka (kontak) 09:02, 26 Mei 2025 (UTC)
- Dankie julle. Maar kan ons asseblief hierdie bladsy na die Wikipedia:Naamruimte skuif? Dit hoort nie in die hoofnaamruimte van Wikipedia nie. - Rooiratel (kontak) 11:15, 27 Mei 2025 (UTC)
- Dit kan ook eerder 'n subbladsy van Afrikaanse Wikipedia wees. - Rooiratel (kontak) 11:16, 27 Mei 2025 (UTC)
- Ek het die bladsy nou geskuif na : Wikipedia:Afrikaanse Wikipedia op die radio. Dit is nou in die korrekte naamruimte. - Rooiratel (kontak) 20:00, 28 Mei 2025 (UTC)
- Dit kan ook eerder 'n subbladsy van Afrikaanse Wikipedia wees. - Rooiratel (kontak) 11:16, 27 Mei 2025 (UTC)
- Dankie julle. Maar kan ons asseblief hierdie bladsy na die Wikipedia:Naamruimte skuif? Dit hoort nie in die hoofnaamruimte van Wikipedia nie. - Rooiratel (kontak) 11:15, 27 Mei 2025 (UTC)
- 'n Artikel Wikipedia:Afrikaanse Wikipedia op die radio is geskep om ook as argief te dien van uitreikaksies na radiostasies met die doel om die Afrikaanse Wikipedia se kennis sowel as die rol en aktiwiteite van die Afrikaanse Wikipedia aan die breë Afrikaanssprekende publiek bekend te stel. Dankie SpesBona vir die voorstel wat my sover gekry het om al die klankgrepe wat ek kon opspoor deur te luister vir die opsommings, te redigeer waar nodig en in die tabel van die artikel vas te vang. As dit nie op Wikipedia geplaas is nie, sou dit beslis in die toekoms verlore gegaan het. Baie van die insette was lewendig uitgesaai en geen klankgrepe is beskikbaar nie. Indien enigiemand enige addisionele opnames het, voeg dit asseblief by. Die radiokontak was ‘n inisiatief wat deur Oesjaar begin is, en bly goed op dreef. Groete Sobaka (kontak) 09:02, 26 Mei 2025 (UTC)
- Ons praat nou weekliks op Radio Laeveld ook! Groete! Oesjaar (kontak) 07:03, 24 Mei 2025 (UTC)
- ...en ek praat nou Saterdag om 8:35 op Radio Laeveld! Sien uit daarna! Groete! Oesjaar (kontak) 20:08, 20 Mei 2025 (UTC)
- Hier is die potgooi van vanoggend se Taaldinge. Taaldinge. Geniet! Oesjaar (kontak) 12:36, 18 Mei 2025 (UTC)
- Gemeenskap, ek beaam wat Sobaka hierbo sê en is baie dankbaar vir dié artikel. Myns insiens is daar beslis 'n plek op die Afrikaanse Wikipedia vir al die lekker onderhoude. Groete. --
SpesBona 18:45, 26 Mei 2025 (UTC)
- Ons gaan ook uit om die outeur se gebruikersnaam te noem ter erkenning van hulle harde werk. Groete! Oesjaar (kontak) 10:34, 27 Mei 2025 (UTC)
- Ek stem saam met jou voorstel, Deon. Op die Duitse Wikipedia noem ons die wenner(s) van die skryfwedstryd wat elke semester plaasvind ook by name, nogal op die voorblad. Groete. --
SpesBona 21:00, 27 Mei 2025 (UTC)
- Ek stem saam met jou voorstel, Deon. Op die Duitse Wikipedia noem ons die wenner(s) van die skryfwedstryd wat elke semester plaasvind ook by name, nogal op die voorblad. Groete. --
- Ons gaan ook uit om die outeur se gebruikersnaam te noem ter erkenning van hulle harde werk. Groete! Oesjaar (kontak) 10:34, 27 Mei 2025 (UTC)
- Gemeenskap, ek beaam wat Sobaka hierbo sê en is baie dankbaar vir dié artikel. Myns insiens is daar beslis 'n plek op die Afrikaanse Wikipedia vir al die lekker onderhoude. Groete. --
Call for Candidates for the Universal Code of Conduct Coordinating Committee (U4C)
[wysig bron]The results of voting on the Universal Code of Conduct Enforcement Guidelines and Universal Code of Conduct Coordinating Committee (U4C) Charter is available on Meta-wiki.
You may now submit your candidacy to serve on the U4C through 29 May 2025 at 12:00 UTC. Information about eligibility, process, and the timeline are on Meta-wiki. Voting on candidates will open on 1 June 2025 and run for two weeks, closing on 15 June 2025 at 12:00 UTC.
If you have any questions, you can ask on the discussion page for the election. -- in cooperation with the U4C,Keegan (WMF) (besprekings) 22:06, 15 Mei 2025 (UTC)
Gemeenskap, hierdie artikel het 'n paar lelike foute. Myns insiens moet dit verwyder word soos dit tans is. Groete! Oesjaar (kontak) 10:02, 20 Mei 2025 (UTC)
- Hallo Oesjaar, dui asb aan waar die foute voorkom!
Aliwal2012 07:26, 21 Mei 2025 (UTC)
- Deon, jy antwoord nie my vraag van vanoggend nie, dus gaan ek nie verder tyd hieraan spandeer nie.
Aliwal2012 18:30, 21 Mei 2025 (UTC)
- Pynappel was voor jou daar. Jammer. Groete! Oesjaar (kontak) 18:31, 21 Mei 2025 (UTC)
- Deon, jy antwoord nie my vraag van vanoggend nie, dus gaan ek nie verder tyd hieraan spandeer nie.
LED's
[wysig bron]Gemeenskap, volgens die taalkundiges is die vertaling van 'n Light emitting diode liggewende diode en nie ligemmissiediode nie. Enige kommentaar is welkom. Groete! Oesjaar (kontak) 10:05, 20 Mei 2025 (UTC)
- Dan is die afkorting in Afrikaans seker (nie-amptelik) LGD? Solank dit net nie LSD is nie!
Aliwal2012 18:28, 21 Mei 2025 (UTC)
- Volgens tegniese woordeboek saamgestel deur CHRIS CILLIE: light-emitting diode (LED): ligemissiediode, liguitstraaldiode, LED. Groete! Oesjaar (kontak) 17:56, 23 Mei 2025 (UTC)
- Ek het nasoek in die Duitse, Frans, Nederlands, Spaans en Italiaanse Wikipedia gedoen om te sien watter afkorings daardie tale gebruik vir "liggewende diode". In Fans, is albei "DEL" en "LED" gebruik, maar in die ander tale is slegs "LED" gbruik. In vroeẽr jare, was "LSD" ook 'n afkorting vir "lbra, solidius en denarii" (of "ponde, sjielings en pennies"). Martinvl (kontak) 20:53, 6 Junie 2025 (UTC)
- Volgens tegniese woordeboek saamgestel deur CHRIS CILLIE: light-emitting diode (LED): ligemissiediode, liguitstraaldiode, LED. Groete! Oesjaar (kontak) 17:56, 23 Mei 2025 (UTC)
Ons FB-blad
[wysig bron]Gemeenskap, daar was gister vandalisme op ons FB-blad en ek het een lid daar verban en sy skade teruggerol. Nou is die nuus egter in geen orde nie, enige idee hoe mens dit kan regmaak? Groete! Oesjaar (kontak) 05:27, 21 Mei 2025 (UTC)
RfC ongoing regarding Abstract Wikipedia (and your project)
[wysig bron](Apologies for posting in English, if this is not your first language)
Hello all! We opened a discussion on Meta about a very delicate issue for the development of Abstract Wikipedia: where to store the abstract content that will be developed through functions from Wikifunctions and data from Wikidata. Since some of the hypothesis involve your project, we wanted to hear your thoughts too.
We want to make the decision process clear: we do not yet know which option we want to use, which is why we are consulting here. We will take the arguments from the Wikimedia communities into account, and we want to consult with the different communities and hear arguments that will help us with the decision. The decision will be made and communicated after the consultation period by the Foundation.
You can read the various hypothesis and have your say at Abstract Wikipedia/Location of Abstract Content. Thank you in advance! -- Sannita (WMF) (besprekings) 15:26, 22 Mei 2025 (UTC)
- @Sannita (WMF) thank you for alerting our wiki to the discussion. I will read through the linked page, and add my opinion on the matter there. - Rooiratel (kontak) 07:31, 23 Mei 2025 (UTC)
- Dankie Gebruiker:Rooiratel! Groete! Oesjaar (kontak) 08:25, 23 Mei 2025 (UTC)
Lekker gesels met Deon!
[wysig bron]
Gemeenskap, vandag het ek met Deon lekker gesels oor die Afrikaanse en Duitse Wikipedia's. Ai, dit is lekker om Afrikaans oor die foon te praat, al is dit hoeveel kilometers ver. Ons het dit laas in 2016 saam met Voyageur (R.I.V.) gedoen. My groot vraag hoekom ons gesels het was dat ons gebruikers soos Morne, Puvircho en Hansjoseph mis. Groete. -- SpesBona 13:20, 24 Mei 2025 (UTC)
- Sören, dit was 'n plesier om met jou te kon praat! Ja, ek onthou nog ons geselsie saam met Voya! Groete! Oesjaar (kontak) 13:37, 24 Mei 2025 (UTC)
Verwyder artikel
[wysig bron]Hallo almal
Ek het per ongeluk op "Publiseer" geklik – hoe verwyder ek die artikel "Simfonie no. 41 in C-majeur (Mozart)"? Hy kan in geheel verwyder word sodat ek die outjie sommer van vooraf kan begin vertaal.
Simfonie no. 41 in C-majeur (Mozart) - Wikipedia
Dankie baie! GeorgeF1974 (kontak) 11:35, 27 Mei 2025 (UTC)
- @GeorgeF1974: jy kan die sjaboon {{Skrap}} bo-aan die artikel plaas. Dan word dit by die Kategorie:Kandidate vir spoedige verwydering ingesluit om dit onder die aandag van 'n administrateur te bring. – 🍍 Pynappel (kontak) 12:06, 27 Mei 2025 (UTC)
Wikimedia Foundation Board of Trustees 2025 Selection & Call for Questions
[wysig bron]Dear all,
This year, the term of 2 (two) Community- and Affiliate-selected Trustees on the Wikimedia Foundation Board of Trustees will come to an end [1]. The Board invites the whole movement to participate in this year’s selection process and vote to fill those seats.
The Elections Committee will oversee this process with support from Foundation staff [2]. The Governance Committee, composed of trustees who are not candidates in the 2025 community-and-affiliate-selected trustee selection process (Raju Narisetti, Shani Evenstein Sigalov, Lorenzo Losa, Kathy Collins, Victoria Doronina and Esra’a Al Shafei) [3], is tasked with providing Board oversight for the 2025 trustee selection process and for keeping the Board informed. More details on the roles of the Elections Committee, Board, and staff are here [4].
Here are the key planned dates:
- May 22 – June 5: Announcement (this communication) and call for questions period [6]
- June 17 – July 1, 2025: Call for candidates
- July 2025: If needed, affiliates vote to shortlist candidates if more than 10 apply [5]
- August 2025: Campaign period
- August – September 2025: Two-week community voting period
- October – November 2025: Background check of selected candidates
- Board’s Meeting in December 2025: New trustees seated
Learn more about the 2025 selection process - including the detailed timeline, the candidacy process, the campaign rules, and the voter eligibility criteria - on this Meta-wiki page [link].
Call for Questions
In each selection process, the community has the opportunity to submit questions for the Board of Trustees candidates to answer. The Election Committee selects questions from the list developed by the community for the candidates to answer. Candidates must answer all the required questions in the application in order to be eligible; otherwise their application will be disqualified. This year, the Election Committee will select 5 questions for the candidates to answer. The selected questions may be a combination of what’s been submitted from the community, if they’re alike or related. [link]
Election Volunteers
Another way to be involved with the 2025 selection process is to be an Election Volunteer. Election Volunteers are a bridge between the Elections Committee and their respective community. They help ensure their community is represented and mobilize them to vote. Learn more about the program and how to join on this Meta-wiki page [link].
Thank you!
[1] https://meta.wikimedia.org/wiki/Wikimedia_Foundation_elections/2022/Results
[2] https://foundation.wikimedia.org/wiki/Committee:Elections_Committee_Charter
[3] https://foundation.wikimedia.org/wiki/Resolution:Committee_Membership,_December_2024
[4] https://meta.wikimedia.org/wiki/Wikimedia_Foundation_elections_committee/Roles
[5] https://meta.wikimedia.org/wiki/Wikimedia_Foundation_elections/2025/FAQ
[6] https://meta.wikimedia.org/wiki/Wikimedia_Foundation_elections/2025/Questions_for_candidates
Best regards,
Victoria Doronina
Board Liaison to the Elections Committee
Governance Committee
MediaWiki message delivery (kontak) 03:07, 28 Mei 2025 (UTC)
Wikimedia-stigting: Globale Tendense Werkswinkel
[wysig bron]Ek het vannaand (28 Mei 2025) die “Global Trends Workshop” van die Wikimedia-stigting bygewoon. Hiermee ‘n verslag van die kunsmatige intelligensie (KI) en Tegnologie kleingroep bespreking vir kennisname: (LW Opsomming van die notas geneem op Easy Retro deur die fasiliteerder en met die hulp van Grok vertaal en geïntegreer)
1. Veranderende Gebruik van KI
- Een deelnemer het gedeel hoe hul houding teenoor KI verander het van skeptisisme na gereelde gebruik, veral vir tegniese take (bv. sjablone, navrae, opsommings).
- KI-navorsingsinstrumente (soos deepsearch) kan gebruikers bemagtig om meer effektiewe bydraers te word.
2. Onderskeiding van KI-gegenereerde Inhoud
- Voorstel om Wikimedia-inhoud duidelik te onderskei van KI-gegenereerde inligting.
- Voorstel om Wikipedia as “geverifieerde kennis” te benoem en die klem te lê op menslike redaksionele toesig.
- Behoefte om Wikimedia se identiteit te definieer in teenstelling met KI-inhoud.
3. Strategiese Betrokkenheidsrigtings
- Twee hoofgebiede geïdentifiseer:
Hoe ons KI gebruik: Verbeter die lees- en redigeerervaring. 'n Demonstrasie is getoon vir opsommings vir leserskant-funksies.
Hoe KI ons gebruik: Wikimedia-inhoud word deur KI-stelsels ontgin, wat kommer wek oor beheer en outentisiteit.
4. Kernbeginsel: Aanvul, Nie Vervang Nie
- Breë konsensus dat KI menslike werk moet aanvul, nie redakteurs vervang nie.
- Geleenthede om te help:
Nuwe gebruikers: Begeleiding oor benadering, neutraliteit en inhoudskepping.
Ervare redakteurs (patrolleerders): Nutsgoed om vandalisme te identifiseer en te bestuur.
5. Risiko’s Geïdentifiseer
- KI kan gebruik word om 'n vloed van lae-gehalte of kwaadwillige inhoud te genereer. (Veral die geval op die Engelse Wikipedia maar ook van die ander)
- Kommer dat anonieme redigering onvolhoubaar kan word as gevolg van KI-misbruik.
- Bedreiging dat Wikipedia deur KI-gegenereerde insette oorgeneem of gemanipuleer kan word.
6. Opvoedkundige en Strategiese Beplanning
- Voorstel om KI-opvoedingsprogramme aan te bied, soos virtuele kursusse vir onderwysers.
- Begeerte vir 'n 3–5 jaar padkaart vir KI in Wikimedia-projekte.
- Vraag gestel: Hoe lyk 'n outentieke, Wikipedia-gefundeerde gebruik van KI?
Groete Sobaka (kontak) 18:18, 28 Mei 2025 (UTC)
7 Miljoen artikels!
[wysig bron]Die Engelse Wikipedia is verby die 7 miljoen artikel mylpaal. Sjoe! Oesjaar (kontak) 19:39, 28 Mei 2025 (UTC)
Upcoming Deployment of the CampaignEvents Extension
[wysig bron]Hello everyone,
(Apologies for posting in English if English is not your first language. Please help translate to your language.)
The Campaigns Product Team is planning a global deployment of the CampaignEvents extension to all Wikipedias, including this wiki, during the week of June 23rd.
This extension is designed to help organizers plan and manage events, WikiProjects, and other on-wiki collaborations - and to make these efforts more discoverable.
The three main features of this extension are:
- Event Registration: A simple way to sign up for events on the wiki.
- Collaboration List: A global list of events and a local list of WikiProjects, accessible at Special:AllEvents.
- Invitation Lists: A tool to help organizers find editors who might want to join, based on their past contributions.
Note: The extension comes with a new user right called "Event Organizer", which will be managed by administrators on this wiki. Organizer tools like Event Registration and Invitation Lists will only work if someone is granted this right. The Collaboration List is available to everyone immediately after deployment.
The extension is already live on several wikis, including Meta, Wikidata, English Wikipedia, and more ( See the full deployment list)
If you have any questions, concerns, or feedback, please feel free to share them on the extension talkpage. We’d love to hear from you before the rollout.
Thank you!
Udehb-WMF 16:47, 29 Mei 2025 (UTC)
Uitleg van inligtingskasse
[wysig bron]Goeienaand gemeenskap, wat het met die lyne by inligtingskasse gebeur? Hulle het vandag skielik verdwyn. Groete. -- SpesBona 20:30, 1 Junie 2025 (UTC)
- Jammer, dit was ek. Ek het probeer om {{Inligtingskas Maatskappy}} reg te laat vertoon. Ek het nou die veranderinge aan MediaWiki:Common.css teruggerol, en dit lyk my {{Inligtingskas Maatskappy}} vertoon nog steeds reg (ek het my cache verfris) en die lyne by {{Inligtingskas Land}} is terug. Laat weet as jy nog iets raaksien! – 🍍 Pynappel (kontak) 21:25, 1 Junie 2025 (UTC)
- @Pynappel: Dankie, maar kan jy asb by {{Inligtingskas Maatskappy}} die (vorige) voorbeelde terugplaas? Ek dink dit is deel vd dokumentasie wat uitgevee is (of nog nie bestaan nie) Groete --
Aliwal2012 07:24, 3 Junie 2025 (UTC)
- @Aliwal2012
Uitgevoer. Ek let op 'n mens kan die
templatedata
ook op die /doc-subbladsy invul, dan behoort dit lekker met die visuele redigeerder saam te werk, wat tans nog 'n bietjie lol. Ek sal in die toekoms 'n bietjie hierna kyk. CC @Rooiratel. – 🍍 Pynappel (kontak) 21:06, 6 Junie 2025 (UTC)
- @Aliwal2012
- @Pynappel: Dankie, maar kan jy asb by {{Inligtingskas Maatskappy}} die (vorige) voorbeelde terugplaas? Ek dink dit is deel vd dokumentasie wat uitgevee is (of nog nie bestaan nie) Groete --
SpesBona en die sport
[wysig bron]Gemeenskap, soos julle weet is ek vasgevang met sport (en vlae). Vandag het ek die reusagtige taak begin om vrouerugby uit Duits in Afrikaans te vertaal. Moenie skrik vir al die rooi skakels nie, dit sal alles later regkom, gun my maar net die tyd. Ek sal dit alles graag vir julle doen. In Duits het ons nou al die nasionale vrouerugbyspanne met wêreldbekerervaring en natuurlik ook die vrouerugbywêreldbekertoernooie (meestal geskryf deur my). Wees maar net geduldig, ek sal elke dag een artikel vertaal totdat ons alles hier in mooi Afrikaans ook het. Later sal ook al die sjablone mooi werk soos julle dit al sedert jare by mansrugby ken. Groete. -- SpesBona 21:30, 2 Junie 2025 (UTC)
- Hallo almal, van sport gepraat, myne is natuurlik Grands Prix (F1). Tans is dit net ek en die Nederlander Balenda wat werksaam is daarmee. Ek het 'n paar renjaers se artikels grootliks uitgebrei (Jenson Button is nou oor die 120k grepe), dan is daar nog David Coulthard, Nelson Piquet, Alain Prost en Damon Hill in wording.
- Maar nou is daar 'n dilemma, indien hulle voorbladstatus verkry, gaan die artikels eers oor meer as 'n jaar verskyn. Kan ek jul toestemming kry om hulle vroeër op te skuif?, anders gaan hulle nie betyds inpas in die voorbladreeks nie. Groete,
Aliwal2012 08:01, 3 Junie 2025 (UTC)
- Ek is verskriklik beïndruk oor die hoeveelheid voorbladartikels wat julle almal skryf, moet nooit ophou nie! Maar hierdie is nou 'n probleem wat ons herhalend tref. Weereens, stel ek my oplossing voor: wys 'n nuwe voorbladartikel elke dag in plaas van elke week. Soos julle kan sien, daar is meer as genoeg bladsye met voorbladstatus om dit te kan doen. En dan kry almal kans om hulle artikel te wys. En dan as daar 'n klomp in een kategorie is (b.v. F1 renjaers) kan hul maklik afgewissel word met artikels oor 'n ander onderwerp. - Rooiratel (kontak) 12:00, 3 Junie 2025 (UTC)
- (Hoekom praat ons nou oor voorbladartikels? Rugby beteken nie outomaties voorbladartikels nie.) Ek het slegs my volgende projek aangekondig waarmee ek hierdie semester ook op die Duitse Wikipedia besig is. As jy baie tyd aan 'n voorbladartikel spandeer, mag dit myns insiens ook 'n week op ons voorblad verskyn. Dit sal my nie motiveer as ek meer tyd aan 'n artikel spandeer as wat dit op ons voorblad is nie. Ons is reeds die hoogtepunt verby, waartydens voorbladartikels "opgestapel" het, nuwe kandidate neem tans effens af. Ons het nie 365 nuwe voorbladartikels vir elke dag van die jaar nie. Ek sien ook nie 'n probleem om 'n jaar te wag totdat een van "my" voorbladartikels op ons tuisblad verskyn nie. Bv. verskyn die Kampioenetrofee 2025 wat lankal verby is in week 30 2026, ons skryf nou week 23 2025. Dit is goeie maniere om te wag soos almal in dieselfde ry. Groete. --
SpesBona 12:50, 3 Junie 2025 (UTC)
- >Hoekom praat ons nou oor voorbladartikels
- Want Aliwal2012 het dit opgehaal. Dis nie te sê jou rugbyartikels moet voorbladartikels word nie.
- > As jy baie tyd aan 'n voorbladartikel spandeer, mag dit myns insiens ook 'n week op ons voorblad verskyn.
- Ek verstaan. Maar as ek daarna as 'n buitestaander kyk, dan sou daaglikse voorbladartikels baie meer aktiwiteit op die wiki aandui, en dat ons baie hoë kwaliteit artikels het. Terwyl as dit net weekliks was, sou dit die projek meer onaktief laat lyk.
- So ek dink die vraag is of ons vir onsself sorg, of vir ons lesers.
- > Ons het nie 365 nuwe voorbladartikels vir elke dag van die jaar nie
- Daar is 663 bladsye met voorbladstatus. Sien Kategorie:Voorbladartikels. Goenoeg om 'n nuwe voorbladartikel twee keer 'n dag te wys.
- > Dit is goeie maniere om te wag soos almal in dieselfde ry
- Ja, ek stel voor ons verminder die wagtyd. Dan kon Kampioenetrofee 2025 in 2025 verskyn sonder om in die ry in te druk. - Rooiratel (kontak) 13:20, 3 Junie 2025 (UTC)
- Kwaliteit in enige artikel sal aktiwiteit aandui en veral as ons artikels op datum kan hou. Ons artikels verouder toenemend. Politieke partye, politici, enige sport, dit moet alles op datum gehou word want die lesers lees ook dit. Dit is die klein dinge wat vir lesers aandui dat ons op die Afrikaanse Wikipedia aktief is. Voorbladartikels is slegs 'n klein ding daarvan en myns insiens nie 'n probleem nie, dit werk uitstekend met elke week 'n nuwe voorbladartikel. Daar is tans minder as 'n handjievol gebruikers wat nuwe voorbladartikels bydra en ons is reeds oor die hoogtepunt van nuwe nominasies verby. Dit is dus nie meer nodig om die stelsel te verander nie.
- Ek is meer bekommerd oor al die nuwe artikels wat sonder 'n inligtingskas verskyn. Dit is 'n probleem wat ons moet aanspreek, dis nie 'n stelsel wat werk nie.
- Ek het verwys na nuwe voorbladartikels en daar is tans twee wat sedert 'n maand op die kandidaatlys is. Dit is nie 'n nuwe voorbladartikel vir elke dag nie. Die ou voorbladartikels moet ook op datum gehou word en dit is 'n taak soos om 'n nuwe voorbladartikel te skryf. As ons elke dag 'n nuwe voorbladartikel laat verskyn, moet ons ook elke dag na die betrokke artikel kyk of dit op datum is.
- Soos bo geskryf het ek nie 'n probleem daarmee dat die Kampioenetrofee 2025 in 2026 verskyn nie, dit was slegs 'n wenk aan Aliwal2012 wat uit die ry wil uitstap. Groete. --
SpesBona 13:30, 3 Junie 2025 (UTC)
- Ek het baie te sê oor wat jy nou geskryf het, maar ek erken jy is heeltemal reg oor een ding: daar is glad nie genoeg van ons hier op afwiki om al die werk te doen nie. Tot dit verander gaan ons met al die ander goed sukkel, hoe ons ook al daaroor gaan. So ek sal maar die saak laat staan. - Rooiratel (kontak) 15:54, 3 Junie 2025 (UTC)
- Stem 100% saam met jou laaste kommentaar! Ek dink elke dag aan al die take wat ons te doen staan en waar al die gebruikers is. Daar is aansienlik meer onaktiewe as aktiewe gebruikers en dit bekommer my. Groete. --
SpesBona 17:30, 3 Junie 2025 (UTC)
- Is ons nie dalk te streng met die nuwelinge nie? Ons kan nie van iemand wat nog nooit bygedra het, verwag om van al die reëls en stylnorme te weet nie. As ons te veel met hulle raas, dan skrik dit hulle dalk af. – 🍍 Pynappel (kontak) 17:24, 5 Junie 2025 (UTC)
- Stem 100% saam met jou laaste kommentaar! Ek dink elke dag aan al die take wat ons te doen staan en waar al die gebruikers is. Daar is aansienlik meer onaktiewe as aktiewe gebruikers en dit bekommer my. Groete. --
- Ek het baie te sê oor wat jy nou geskryf het, maar ek erken jy is heeltemal reg oor een ding: daar is glad nie genoeg van ons hier op afwiki om al die werk te doen nie. Tot dit verander gaan ons met al die ander goed sukkel, hoe ons ook al daaroor gaan. So ek sal maar die saak laat staan. - Rooiratel (kontak) 15:54, 3 Junie 2025 (UTC)
- (Hoekom praat ons nou oor voorbladartikels? Rugby beteken nie outomaties voorbladartikels nie.) Ek het slegs my volgende projek aangekondig waarmee ek hierdie semester ook op die Duitse Wikipedia besig is. As jy baie tyd aan 'n voorbladartikel spandeer, mag dit myns insiens ook 'n week op ons voorblad verskyn. Dit sal my nie motiveer as ek meer tyd aan 'n artikel spandeer as wat dit op ons voorblad is nie. Ons is reeds die hoogtepunt verby, waartydens voorbladartikels "opgestapel" het, nuwe kandidate neem tans effens af. Ons het nie 365 nuwe voorbladartikels vir elke dag van die jaar nie. Ek sien ook nie 'n probleem om 'n jaar te wag totdat een van "my" voorbladartikels op ons tuisblad verskyn nie. Bv. verskyn die Kampioenetrofee 2025 wat lankal verby is in week 30 2026, ons skryf nou week 23 2025. Dit is goeie maniere om te wag soos almal in dieselfde ry. Groete. --
Wikipedia in ander tale
[wysig bron]Gemeenskap, aangesien my blaaier reeds weet dat ek Afrikaanssprekend is, vind ek dat soektogte Afrikaanse artikels opdis. Beteken dit dat my soektog net op die Afrikaanse Wikipedia plaasvind, tot uitsluiting van artikels in ander tale, veral Engels, wat seker die meeste artikels bevat? Ek sou hoop dat soektogte deur artikels in alle tale sal deursoek, eerder as net dié waarin die artikels geskryf is. 169.0.218.18 03:36, 3 Junie 2025 (UTC)
- Dit hang af. Watter webblaaier gebruik jy? Watter soekenjin? Skyf jy jou soektog in Engels of in Afrikaans? - Rooiratel (kontak) 06:44, 3 Junie 2025 (UTC)
- Ek gebruik Google Chrome met Google as soekenjin. My soektog is 'n akroniem ("IVR"), en lyk my by nadere ondersoek of my vrees wél waar is: die Afrikaanswe Wikipedia vind dit glad nie, terwyl as ek 'n ander blaaier gebruik (Safari) wat nie my koekies of geskiedenis het nie, vind die Engelse Wikipedia dit ondubbelsinnig. CharlBarnard (kontak) 14:00, 3 Junie 2025 (UTC)
- Dis tog seker nie reg nie, as mens sien watter alternatiewe afkortings die Afrikaanse soekmasjien wél opdis ... CharlBarnard (kontak) 14:03, 3 Junie 2025 (UTC)
- 'n Laaste nota: as mens direk uit Google soek vir die Afrikaanse weergawe, gee Google se KI Gemini wél die regte antwoord. Teleurstellend dat Google iets kan vind wat die Afrikaanse Wikipedia nie kan vind nie .. CharlBarnard (kontak) 14:07, 3 Junie 2025 (UTC)
- Soek jy op google se webwerf of op Wikipedia se webwerf? Dit is nie vir my duidelik nie. - Rooiratel (kontak) 14:19, 3 Junie 2025 (UTC)
- Primêr op Wikipedia se webwerf, maar kontrole op Google s'n om te kyk hoe dit vergelyk. CharlBarnard (kontak) 08:29, 4 Junie 2025 (UTC)
- Ons het nie 'n bladsy op afwiki met die naam "IVR" nie.
- Gee asb. 'n lys van skakels wat google vind wat "IVR" vind op afwiki. Dan kan ek sien waar dit nie ooreenkom nie. - Rooiratel (kontak) 09:23, 4 Junie 2025 (UTC)
- Google vind nie IVR op afwiki nie, maar wel korrekte skakels na die Engelse weergawe, sowel as beskrywings deur Google se Gemini wat korrek is. Ek wil graag IVR kan soek op afwiki, en afkom op die Engelse artikels daaroor. CharlBarnard (kontak) 14:53, 5 Junie 2025 (UTC)
- @CharlBarnard: baie belangrike begrippe ontbreek nog op die Afrikaanse Wikipedia. Jy is welkom om die een te wees wat die inskrywing vir IVR hier begin. – 🍍 Pynappel (kontak) 16:55, 5 Junie 2025 (UTC)
- @Pynappel baie dankie, dit verklaar dit. Ek was maar onseker oor die skakeling tussen Google en afwiki, maar verstaan dat die afwiki onafhanklik opgedateed moet word. As 'n beginpunt kan ek dalk maar 'n outomaat (soos Google Translate) gebruik om die inhoud te skep vir afwiki; sou lekker wees as dit onafhanklik kon gebeur! CharlBarnard (kontak) 03:51, 6 Junie 2025 (UTC)
- Jy kan eksperimenteer. Ek het al Google Translate gebruik, maar gebruik op die oomblik Grok (kletsbot) met goeie resultate. Jy moet spesifieke instruksies gee, bv. gevolg deur die wikiteks in Engels of enige ander taal. Dis 'n bietjie heen-en-weer, maar ek voel sover die resultaat is beter as met Google Translate. – 🍍 Pynappel (kontak) 06:17, 6 Junie 2025 (UTC)
Vertaal die volgende wikiteks na Afrikaans. Vertaal ook skakels tussen [[]], maar behou inhoud tussen <ref></ref> onvertaald. Antwoord met wikiteks.
- Dankie vir die wenk-klink my jy het reeds die huiswerk gedoen wat ek nog beplan het om te doen. Ek sal begin met IVR, aangesien dit die eerste plek is waar ek 'n bydrae gemaak het. CharlBarnard (kontak) 15:37, 6 Junie 2025 (UTC)
- Jy kan eksperimenteer. Ek het al Google Translate gebruik, maar gebruik op die oomblik Grok (kletsbot) met goeie resultate. Jy moet spesifieke instruksies gee, bv.
- @Pynappel baie dankie, dit verklaar dit. Ek was maar onseker oor die skakeling tussen Google en afwiki, maar verstaan dat die afwiki onafhanklik opgedateed moet word. As 'n beginpunt kan ek dalk maar 'n outomaat (soos Google Translate) gebruik om die inhoud te skep vir afwiki; sou lekker wees as dit onafhanklik kon gebeur! CharlBarnard (kontak) 03:51, 6 Junie 2025 (UTC)
- @CharlBarnard: baie belangrike begrippe ontbreek nog op die Afrikaanse Wikipedia. Jy is welkom om die een te wees wat die inskrywing vir IVR hier begin. – 🍍 Pynappel (kontak) 16:55, 5 Junie 2025 (UTC)
- Google vind nie IVR op afwiki nie, maar wel korrekte skakels na die Engelse weergawe, sowel as beskrywings deur Google se Gemini wat korrek is. Ek wil graag IVR kan soek op afwiki, en afkom op die Engelse artikels daaroor. CharlBarnard (kontak) 14:53, 5 Junie 2025 (UTC)
- Primêr op Wikipedia se webwerf, maar kontrole op Google s'n om te kyk hoe dit vergelyk. CharlBarnard (kontak) 08:29, 4 Junie 2025 (UTC)
- Soek jy op google se webwerf of op Wikipedia se webwerf? Dit is nie vir my duidelik nie. - Rooiratel (kontak) 14:19, 3 Junie 2025 (UTC)
- 'n Laaste nota: as mens direk uit Google soek vir die Afrikaanse weergawe, gee Google se KI Gemini wél die regte antwoord. Teleurstellend dat Google iets kan vind wat die Afrikaanse Wikipedia nie kan vind nie .. CharlBarnard (kontak) 14:07, 3 Junie 2025 (UTC)
- Dis tog seker nie reg nie, as mens sien watter alternatiewe afkortings die Afrikaanse soekmasjien wél opdis ... CharlBarnard (kontak) 14:03, 3 Junie 2025 (UTC)
- Ek gebruik Google Chrome met Google as soekenjin. My soektog is 'n akroniem ("IVR"), en lyk my by nadere ondersoek of my vrees wél waar is: die Afrikaanswe Wikipedia vind dit glad nie, terwyl as ek 'n ander blaaier gebruik (Safari) wat nie my koekies of geskiedenis het nie, vind die Engelse Wikipedia dit ondubbelsinnig. CharlBarnard (kontak) 14:00, 3 Junie 2025 (UTC)
Sien sy plasing oor sy Wikipedia artikel op X hier. Hy moet besef daar bestaan nie so iets soos slegte publisiteit nie ;) Lefcentreright (kontak) 14:52, 3 Junie 2025 (UTC)
- Het iemand 'n rekening op X om hom te antwoord? Ek wil vir hom sê : "Because each language Wikipedia is independent, and no one on any other language Wikipedia has bothered to write an article about you in their language." - Rooiratel (kontak) 15:03, 3 Junie 2025 (UTC)
- Ek het daardie lemma begin. Dit is onduidelik of hy tevrede of ontevrede is daarmee. Van die onderwerpe waaroor hy kommentaar lewer, is omstrede, maar ek het die artikel neutraal probeer hou en bronne verskaf. As hy (of enigiemand) 'n probleem het met die artikel dan staan dit hom vry om soos enige ander bydraer wysigings aan te bring of om dit op die besprekingsbladsy te bespreek. Hy was onlangs in die nuus vanweë sy kommentaar en die relevansie daarvan tot die Zeitgeist met die Afrikanervlugtelinge en wat nog, maar as hy uit die kollig sou verdwyn en daar nooit weer enigiets oor hom bekend gemaak sou word nie dan kan die noemenswaardigheid van die artikel bevraagteken word. In daardie geval kan die artikel soos gewoonlik vir Wikipedia:Bladsyverwydering genomineer word. Ongelukkig is 'n deel van die koppelvlak onvertaald in sy skermgreep: Learn more. @Rooiratel: weet jy waar hierdie string is sodat ons dit kan vertaal? – 🍍 Pynappel (kontak) 15:56, 3 Junie 2025 (UTC)
- Daar is niks fout met die artikel nie. Ek wil mense maar net inlig oor hoe Wikipedia werk.
- Ek sal solank die "Learn more" teks opspoor. - Rooiratel (kontak) 16:00, 3 Junie 2025 (UTC)
- Ek het daardie lemma begin. Dit is onduidelik of hy tevrede of ontevrede is daarmee. Van die onderwerpe waaroor hy kommentaar lewer, is omstrede, maar ek het die artikel neutraal probeer hou en bronne verskaf. As hy (of enigiemand) 'n probleem het met die artikel dan staan dit hom vry om soos enige ander bydraer wysigings aan te bring of om dit op die besprekingsbladsy te bespreek. Hy was onlangs in die nuus vanweë sy kommentaar en die relevansie daarvan tot die Zeitgeist met die Afrikanervlugtelinge en wat nog, maar as hy uit die kollig sou verdwyn en daar nooit weer enigiets oor hom bekend gemaak sou word nie dan kan die noemenswaardigheid van die artikel bevraagteken word. In daardie geval kan die artikel soos gewoonlik vir Wikipedia:Bladsyverwydering genomineer word. Ongelukkig is 'n deel van die koppelvlak onvertaald in sy skermgreep: Learn more. @Rooiratel: weet jy waar hierdie string is sodat ons dit kan vertaal? – 🍍 Pynappel (kontak) 15:56, 3 Junie 2025 (UTC)
- @Rooiratel:, jammer, ek het eerder kommentaar gelewer oor die feit dat die onderwerp van die artikel 'n plasing op X gemaak het. Wat jy sê is heeltemal reg. Die kommentaar op die X-plasing is uiters gepolariseerd. Ek sou sê dis nie die moeite werd om die mense in daardie bespreking oor Wikipedia te probeer opvoed nie. – 🍍 Pynappel (kontak) 16:07, 3 Junie 2025 (UTC)
- "Afrikaners who still dream of Europe are already ‘dead’. Afrikaans dies in exile. You want a future? Stand with Africa — or be forgotten." Hoekom praat hy dan Engels? Ek sou hom eerder vra hoekom hy nie Afrikaans praat nie. Ek het eens 'n X-rekening gehad, maar dit weggegooi nadat dit verkoop en agteruit gegaan het. ;) Groete. --
SpesBona 17:45, 3 Junie 2025 (UTC)
- @SpesBona ek neem aan sy gehoor is Engelssprekend (of ten minste nie Afrikaans magtig nie). Maar hy het 'n aksent wanneer hy praat, dus is sy moedertaal waarskynlik Afrikaans. – 🍍 Pynappel (kontak) 18:02, 3 Junie 2025 (UTC)
- @Pynappel: ek sou dít vermoed het. Die vraag is meer ironies bedoel. Hy praat oor Afrikaans en dat dit in "ballingskap" sterf, maar hy is 'n Afrikaner in Suid-Afrika wat nie Afrikaans praat nie. Hy kan mos op X adverteer vir Afrikaans? Hy pleit vir 'n veeltalige Suid-Afrika, maar alles in Engels? Dit is nie 'n oordeel oor sy ander menings nie! Ek ken Afrikaanssprekendes in Duitsland wat moeg is vir Engels en daar help ek graag. Ons beplan 'n Afrikaanse Stammtisch in Berlyn. Groete. --
SpesBona 18:10, 3 Junie 2025 (UTC)
- @SpesBona Hy het wel 'n punt beet - maar dit is die Afrikaanssprekendes of stoere Afrikaners in die buiteland se eie slapgat-houding. As 'n Duitser hier in die Kaap aankom, en daar is maar net 500 Duitsers, dan rig hy 'n koerant en 'n boekwinkel op. Hier is nie eens 'n Franse boekwinkel of dagblad nie - al is dit so 'gesog' en al kan die wynboere nie eens hul eie plaasname uitspreek nie. Ek meen maar - De Zuid-Afrikaan het voortdurend uit Das Capland aangehaal, en vica versa, want hul politieke sentiment was dieselfde. Wat is fout met die lot oorsee?! En wat is fout met ons Afrikaanse koerante hier te lande wat hulle nie ondersteun nie? Is daar geen Afrikaanse koerant in Thailand, Kanada, Australië, Duitsland, Nederland, Engeland... wanneer gaan ons soos stedelinge begin dink? Ek stel voor jy bring dit bietjie onder die uitgewekenes se aandag. Nee, jy druk hulle snoet soos 'n babahondjie in hulle eie plassie, en jy looi hulle met die koerant tot hulle luister. Daar is 25 000 Suid-Afrikaners in Duitsland, toe ek laas gekyk het. Meer as die 5 000 in Frankryk.Suidpunt (kontak) 17:08, 5 Junie 2025 (UTC)
- @Pynappel: ek sou dít vermoed het. Die vraag is meer ironies bedoel. Hy praat oor Afrikaans en dat dit in "ballingskap" sterf, maar hy is 'n Afrikaner in Suid-Afrika wat nie Afrikaans praat nie. Hy kan mos op X adverteer vir Afrikaans? Hy pleit vir 'n veeltalige Suid-Afrika, maar alles in Engels? Dit is nie 'n oordeel oor sy ander menings nie! Ek ken Afrikaanssprekendes in Duitsland wat moeg is vir Engels en daar help ek graag. Ons beplan 'n Afrikaanse Stammtisch in Berlyn. Groete. --
- @SpesBona ek neem aan sy gehoor is Engelssprekend (of ten minste nie Afrikaans magtig nie). Maar hy het 'n aksent wanneer hy praat, dus is sy moedertaal waarskynlik Afrikaans. – 🍍 Pynappel (kontak) 18:02, 3 Junie 2025 (UTC)
- "Afrikaners who still dream of Europe are already ‘dead’. Afrikaans dies in exile. You want a future? Stand with Africa — or be forgotten." Hoekom praat hy dan Engels? Ek sou hom eerder vra hoekom hy nie Afrikaans praat nie. Ek het eens 'n X-rekening gehad, maar dit weggegooi nadat dit verkoop en agteruit gegaan het. ;) Groete. --
Engelse teks op selfoonweergawe van Weesbladsy sjabloon
[wysig bron]M.b.t. die Engelse teks in die {{Weesbladsy}} sjabloon:
Dit verskyn net op die selfoonweergawe van Wikipedia. e.g.
https://af.m.wikipedia.org/wiki/10_Holloway_Circus <-- selfoonweergawe
https://af.wikipedia.org/wiki/10_Holloway_Circus <-- gewoneweergawe
Daar as jy die HTML bekyk sien jy die "Learn more" teks in die volgende HTML:
<span class="ambox-learn-more">Learn more</span>
As ek die bronkode vir {{Weesbladsy}} volg:
Sjabloon:Ambox -> Module:Boodskapraam
Die "ambox-learn-more" CSS class bestaan nie daar nie.
Ek vermoed die selfoonweergawe van Wikipedia voer ekstra CSS in, en ek weet nie waar om dit te vind nie.
As 'n laste probeerslag, het ek die volgende soektog op Wikipedia gebruik: insource: learn-more
in die Module en Sjabloon naamruimtes. Maar geen resultate nie.
As jy my kan help om die selfoonweergawe CSS op te spoor, dan kan ek die teks op spoor. - Rooiratel (kontak) 16:23, 3 Junie 2025 (UTC)
- Dankie, @Rooiratel. Sover ek verstaan is die selfoon-CSS by MediaWiki:Minerva.css en die JS is by MediaWiki:Minerva.js, maar ek sien nie die string "learn more" daar nie. Ek dink dis dalk een van hierdie stringe op Translatewiki – 🍍 Pynappel (kontak) 16:28, 3 Junie 2025 (UTC)
- Ek dog ook dit kan dalk daar wees. Maar ek wou bewyse daarvan find.
- Op translatewiki is daar 'n "Mobile Frontend - User Interface" afdeling.
- Daaronder is net 3 "strings" met die teks "Learn more". Ek het die een vertaal wat reg gelyk het, maar ek is nie seker nie.
- As ek reg kan onthou, verskyn al die veranderings op translatewiki op Wikipedia eers die volgende Donderdag. Ons wag maar 'n week en sien of dit gewerk het. - Rooiratel (kontak) 16:39, 3 Junie 2025 (UTC)
- Dankie Rooiratel. Kom ons kyk. – 🍍 Pynappel (kontak) 16:42, 3 Junie 2025 (UTC)
- Dit was toe die regte een!
- Skakel na die teks op translatewiki.net : https://translatewiki.net/w/i.php?title=Special%3ATranslate&showMessage=mobile-frontend-mobile-option-amc-learn-more&group=ext-mobilefrontend-user&language=af&filter=&optional=1&action=translate
- En hier is die Afrikaans kode vir Extension:MobileFrontend : https://github.com/wikimedia/mediawiki-extensions-MobileFrontend/blob/b6cb41a2283b61fbd17e7ad44663cec0e88644de/i18n/af.json
- Dit het tans nie die "mobile-frontend-mobile-option-amc-learn-more" teks soos bv. op die een vir nlwiki : https://github.com/wikimedia/mediawiki-extensions-MobileFrontend/blob/b6cb41a2283b61fbd17e7ad44663cec0e88644de/i18n/nl.json
- Ek sien die teks word ingevoer vanaf translatewiki.
- En beide het die naam : "mobile-frontend-mobile-option-amc-learn-more"
- So ons moet maar net 'n paar dae wag, dan sal dit verskyn. - Rooiratel (kontak) 18:28, 3 Junie 2025 (UTC)
- Dankie Rooiratel. Kom ons kyk. – 🍍 Pynappel (kontak) 16:42, 3 Junie 2025 (UTC)