Gaan na inhoud

Witbotterblom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Dimorphotheca pluvialis)

Witbotterblom
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Genus: Dimorphotheca
Spesie:
D. pluvialis
Binomiale naam
Dimorphotheca pluvialis
(L.) Moench, (1794)
Sinonieme
Sien teks

Die witbotterblom of reënblom (Dimorphotheca pluvialis) is 'n eenjarige blomplant. Blomtyd is vanaf Julie tot middel September. Die plant het smal, stomp, getande blare en groot, wit madeliefieblomme wat net in sonskyn oopgaan en altyd na die son draai. Die plant verkies vol son en matige water.

Die spesie kom in die Noord-Kaap, Wes-Kaap en Namibië voor.

Sinonieme

[wysig | wysig bron]

Die spesie het dertien sinonieme:

  • Calendula decurrens Thunb.
  • Calendula hybrida Sweet
  • Calendula pluvialis L.
  • Calendula versicolor Salisb.
  • Dimorphotheca annua Less.
  • Dimorphotheca hybrida DC.
  • Dimorphotheca incrassata Moench
  • Dimorphotheca leptocarpa DC.
  • Gattenhoffia pluvialis (L.) Druce
  • Meteorina crassipes Cass.
  • Meteorina gracilipes Cass.
  • Meteorina gracilis Less. ex Steud.
  • Meteorina lyrata Cass.

Galery

[wysig | wysig bron]

Bronnelys

[wysig | wysig bron]