Gebruiker:Derek J Moore
Voorkoms
Kategorie:Kol Gebruikersbladsy Kategorie:Kol'n Verouderde inskrywing Kategorie:Kol
Finale hersiening Tuisblad

Wil jy saam leer oor 'n gebruikersbladsy?
[wysig | wysig bron]Dagsê. My naam is Derek Moore. Ek is 'n Onderwystegnoloog en ek werk met opvoedkundige tegnologie. Ek is ook 'n instruksionele ontwerper. Ons is besig om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep, en jy kan hulp!
![]() |
|
Ja, ek gaan 'n gebruikersbladsy opstel
[wysig | wysig bron]Welkom by die Afrikaanse Wikipedia. Hierdie is jou eie gebruikersbladsy. Jy is vry om dit te verander hoe en wanneer jy wil. Meeste gebruikers gebruik hul gebruikersbladsy om ander Wikipediane meer van hulself en hul aktiwiteite op Wikipedia te vertel. Jy kan altyd hierheen terugkom deur op jou gebruikersnaam heel bo aan elke bladsy te klik. Lees meer oor wat gebruikers op hulle eie gebruikersbladsy sit by hierdie skakel : Wikipedia:Gebruikersblad. (Verwyder gerus hierdie sjabloon van jou gebruikersbladsy)
* ORCID
![]() |
Hierdie gebruiker glo dat Wikipedia se betroubaarheid van jou afhang. |
---|