Addo
Voorkoms
Addo | |
|---|---|
| Koördinate: 33°34′S 26°41′O / 33.567°S 26.683°O | |
| Land | |
| Provinsie | Oos-Kaap |
| Distrik | Sarah Baartman |
| Munisipaliteit | Sondagsriviervallei |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 2,65 km2 (1,02 vk. myl) |
| Bevolking (2011
[1]) | |
| • Totaal | 6 239 |
| • Digtheid | 2 354/km2 (6 100/vk. myl) |
| Rasverdeling (2011 [1]) | |
| • Wit mense | 0.5% |
| • Indiërs/Asiërs | 0.3% |
| • Bruin mense | 41.4% |
| • Swart mense | 56.7% |
| • Ander | 1.1% [1] |
| Taal (2011 [1]) | |
| • Afrikaans | 47.4% |
| • Xhosa | 47.3% |
| • Engels | 2.4% |
| • Ander | 2.9% |
| Poskode (strate) | 6105 |
| Poskode (posbusse) | 6105 |
| Skakelkode | 042 |
Addo (ook bekend as Kommandokraal) is 'n klein nedersetting in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie lê op die R335 hoofweg en is ook 'n spoorweghalte op die hooftrajek vanaf Port Elizabeth na die noorde.
Dit is een van die ingange na die Addo-Olifant Nasionale Park. Die naam word ook gedra deur 'n spoorwegstasie, poskantoor en 'n brug. Dit is van Khoikhoi oorsprong en beteken waarskynlik "melkboskloof".[2]
