Gaan na inhoud

Bespreking:Addendum

Page contents not supported in other languages.
Nuwe onderwerp
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jongste opmerking: 8 jaar gelede deur Morne

Wat is 'n "gerundiv vorm"? Groete. Frank (kontak) 20:20, 6 Desember 2017 (UTC)Beantwoord

Die gerundivum was 'n b.nw afgeleid van die werkwoord sien (nl)

Die WAT weet niks daarvan nie. Is dit die regte spelling? Moet dit nie wees die gerundivum nie? Morne (kontak) 08:40, 7 Desember 2017 (UTC)Beantwoord