Gaan na inhoud

Bespreking:Rust (programmeertaal)

Page contents not supported in other languages.
Nuwe onderwerp
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jongste opmerking: 7 jaar gelede deur Rooiratel in onderwerp uitlegenjin

uitlegenjin

[wysig bron]

Wat beteken die woord? Groete! Oesjaar (kontak) 05:13, 13 November 2018 (UTC)Beantwoord

Dit is die program (soos Gecko, WebKit, Servo, Blink) wat html en css vat, en dit in 'n prentjie verander so dat jy dit kan sien op 'n webblaaier. Amper soos 'n samesteller vir webblaaie. Sien en:Browser_engine - Rooiratel (kontak) 05:47, 13 November 2018 (UTC)Beantwoord