Black First Land First
Voorkoms
| Black First Land First | |
| BLF | |
| Leier | Andile Mngxitama |
|---|---|
| Gestig | 24 Oktober 2015 |
| Afgestig van | Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) |
| Studentevleuel | BLF-Student Movement (BLF-SM) |
| Ideologie | Swartbewussyn, Swart nasionalisme, Marxisme-Leninisme, Panafrikanisme, Rewolusionêre Sosialisme, Sankarisme |
| Nasionale affiliasie | Geen |
| Internasionale affiliasie | Geen |
| Amptelike kleure | Rooi, groen en swart |
| Webblad | blf |
Black First Land First (BLF) is 'n Pan-Afrikanistiese en rewolusionêre sosialistiese politieke party in Suid-Afrika. BLF is in 2015 deur Andile Mngxitama gestig nadat hy uit die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) geskors is.
Verkiesingsresultate
[wysig | wysig bron]Nasionale verkiesings
[wysig | wysig bron]| Verkiesing | Stemme | % | Setels |
|---|---|---|---|
| 2019[1] | 19 796 | 0,11 | 0 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "NPEDashboard" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2020. Besoek op 11 Mei 2019. Verwysingfout: Ongeldig
<ref>-etiket; ongeldige name, byvoorbeeld te veel
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]| Wikinews bevat nuus in verband met Black First Land First. |