Certhilauda
Voorkoms
| Certhilauda | |
|---|---|
| 'n Grasveldlangbeklewerik (Certhilauda semitorquata) in Suid-Afrika. | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Klas: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Genus: | Certhilauda Swainson, 1827 |
| Spesies | |
|
Sien teks. | |
Certhilauda is 'n genus van voëls in die familie van lewerike (Alaudidae), wat aan die orde van sangvoëls (Passeriformes) behoort. Van die spesies word soms onder die genus Calendulauda ingedeel. Hierdie spesies kom in die suidwestelike en suidelike dele van Afrika voor.
Spesies
[wysig | wysig bron]Die volgende spesies behoort aan die genus:[1]
- Certhilauda benguelensis - Kaokolangbeklewerik
- Certhilauda brevirostris - Overberglangbeklewerik
- Certhilauda chuana - Kortkloulewerik
- Certhilauda curvirostris - Weskuslangbeklewerik
- Certhilauda semitorquata - Grasveldlangbeklewerik
- Certhilauda subcoronata - Karoolangbeklewerik
Die volgende spesies word soms in die genus Calendulauda geplaas: