Dimorphotheca ecklonis
Voorkoms
| Vanstadensrivier madeliefie | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Plantae |
| Klade: | Tracheofiete |
| Klade: | Angiospermae |
| Klade: | Eudicots |
| Klade: | Asterids |
| Orde: | Asterales |
| Familie: | Asteraceae |
| Genus: | Dimorphotheca |
| Spesie: | D. ecklonis |
| Binomiale naam | |
| Dimorphotheca ecklonis DC., (1838) | |
| Sinonieme | |
| |
Die Vanstadensrivier madeliefie (Dimorphotheca ecklonis) is 'n plant wat hoort tot die genus Dimorphotheca. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom tussen Humansdorp, Port Elizabeth en Uitenhage voor.
Die staan ook bekend as: Kaapse magriet, jakkalsbos en die Sondagsrivier madeliefie.