Ed Weeks
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Ed Weeks | |
| Geboortenaam | Edward Charles Egerton Weeks |
|---|---|
| Geboorte | 25 Oktober 1980 |
| Nasionaliteit | Engels |
| Beroep(e) | Akteur en skrywer |
| Aktiewe jare | 2002–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Ed Weeks (gebore 25 Oktober 1980) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Man Stroke Woman (2005), The IT Crowd (2006), The Mindy Project (2012), en The Revolting World of Stanley Brown (2012).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2005: Man Stroke Woman
- 2006: The IT Crowd
- 2007: Comedy: Shuffle
- 2010: Olivia Lee: Dirty, Sexy, Funny
- 2012: The Mindy Project
- 2012: The Revolting World of Stanley Brown
- 2018: LA to Vegas
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2015: The Leisure Class
- 2016: Randall and Hilda Are Not a Couple
- 2018: Bastards
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Ed Weeks in die Internet-rolprentdatabasis
- Ed Weeks op X