Fady Elsayed
Voorkoms
| Fady Elsayed | |
| Geboorte | 15 September 1993 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Engels |
| Beroep(e) | Akteur |
| Aktiewe jare | 2012–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Fady Elsayed (gebore 15 September 1993) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente My Brother the Devil (2012) en A Private War (2018), en in die televisiereekse Penny Dreadful (2014) en Class (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: My Brother the Devil
- 2013: Sixteen
- 2018: A Private War
- Glia
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2014: Penny Dreadful
- 2016: Class