Grootwulp
Voorkoms
| Grootwulp | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | Eukaryota |
| Koninkryk: | Animalia |
| Filum: | Chordata |
| Klas: | Aves |
| Orde: | Charadriiformes |
| Familie: | Scolopacidae |
| Genus: | Numenius |
| Spesie: | N. arquata |
| Binomiale naam | |
| Numenius arquata (Linnaeus, 1758) | |
| Verspreidings-kaart | |
Die Grootwulp (Numenius arquata) is 'n voël wat in die Noordelike Halfrond broei en na die Suidelike Halfrond migreer. Die voël het 'n vlerkspan van 90 cm en word hoofsaaklik by Langebaan-strandmeer gevind. In Engels staan die voël bekend as die Eurasion curlew.
Galery
[wysig | wysig bron]- Mannetjie in vlug. Let op die gepunte stert deur sy voete gevorm.
- Nes met eiers.
- In Reculver, Kent, Engeland.
Sien ook
[wysig | wysig bron]| Wikimedia Commons bevat media in verband met Numenius arquata. |
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1