Handelinge
Die Handelinge van die Apostels (Grieks: Πράξεις Ἀποστόλων, Práxeis Apostólōn; Latyn: Actūs Apostolōrum), of soms slegs Handelinge, of meer formeel die Boek van Handelinge, is die 5de boek in die Nuwe Testament van die Bybel.
Die boek vertel hoe die verhoogde Here deur die uitstorting van die Heilige Gees sy volgelinge toegerus het om gehoorsaam te wees aan sy laaste opdrag. Die apostels het toe onbevrees in Jerusalem getuig van die opstanding van Jesus. Vervolgings deur die Joodse Raad loop daarop uit dat die evangelie verkondig word in die hele Judea en Samaria en verder noord tot in Antiogië. Hierin het Petrus, Jakobus, Johannes en Jakobus die broer van Jesus, maar veral ook Paulus 'n belangrike rol gespeel. Paulus se bydrae blyk veral uit sy sendingreise waardeur hy die kerk gevestig het in Klein-Asië, Griekeland en verder weswaarts.
Die verhaal sluit af met die vertelling van Paulus wat in Rome as gevangene gebind is, maar laat blyk dat die Woord en die Gees nie gebind kan word nie.
Oorsig van Handelinge
[wysig | wysig bron]Hoofstuk 1
[wysig | wysig bron]- Die belofte van die Heilige Gees (1:1-8)
- Jesus se hemelvaart (1:9-11)
- Judas se opvolger (1:12-26)
Hoofstuk 2
[wysig | wysig bron]- Die uitstorting van die Heilige Gees (2:1-13)
- Petrus se toespraak op pinksterdag (2:14-36)
- Die eerste bekeerders (2:37-42)
- Die eerste gemeente (2:43-47)
Hoofstuk 3
[wysig | wysig bron]Hoofstuk 4
[wysig | wysig bron]- Petrus en Johannes voor die Joodse Raad (4:1-22)
- Die gebed van die gelowiges (4:23-31)
- Onderlinge mededeelsaamheid (4:32-26)
Hoofstuk 5
[wysig | wysig bron]- Ananias en Saffira (5:1-11)
- Baie tekens en wonders (5:12-16)
- Die vervolging van die apostels (5:17-42)
Hoofstuk 6
[wysig | wysig bron]- Sewe diakens word gekies (6:1-7)
- Stefanus word gevange geneem (6:8-15)
Hoofstuk 7
[wysig | wysig bron]- Stefanus se toespraak (7:1-53)
- Stefanus word gestenig (7:54-60)
Hoofstuk 8
[wysig | wysig bron]- Saulus vervolg die kerk (8:1-3)
- Die evangelie in Samaria (8:4-25)
- Fillipus en die Etiopiër (8:26-40)
Hoofstuk 9
[wysig | wysig bron]Hoofstuk 10
[wysig | wysig bron]- Petrus en Kornelius (10:1-33)
- Petrus se toespraak by Kornelius (10:34-43)
- Mense wat nie Jode is nie, ontvang die Heilige Gees (10:44-48)
Hoofstuk 11
[wysig | wysig bron]Hoofstuk 12
[wysig | wysig bron]- Jakobus word doodgemaak en Petrus gevange geneem (12:1-5)
- Petrus word uit die tronk bevry (12:6-19)
- Herodes se dood (12:20-25)
- Herodes Agrippa I kleinseun van Herodes die Grote
Hoofstuk 13
[wysig | wysig bron]Hoofstuk 14
[wysig | wysig bron]Hoofstuk 15
[wysig | wysig bron]Hoofstuk 16
[wysig | wysig bron]- Timoteus sluit by Paulus aan (16:1-5)
- Die gesig in Troas (16:6-10)
- Lidia se bekering (16:11-15)
- In die tronk in Filippi (16:16-40)
Hoofstuk 17
[wysig | wysig bron]- Die oproer in Tessalonika (17:1-9)
- Paulus en Silas in Berea (17:10-15)
- Paulus in Atene (17:16-34)
Hoofstuk 18
[wysig | wysig bron]Hoofstuk 19
[wysig | wysig bron]Hoofstuk 20
[wysig | wysig bron]Hoofstuk 21
[wysig | wysig bron]Hoofstuk 22
[wysig | wysig bron]Hoofstuk 23
[wysig | wysig bron]Hoofstuk 24
[wysig | wysig bron]Hoofstuk 25
[wysig | wysig bron]Hoofstuk 26
[wysig | wysig bron]- Paulus verdedig hom voor Agrippa (26:1-32)
Hoofstuk 27
[wysig | wysig bron]Hoofstuk 28
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- Die Bybel: Nuwe vertaling (Bybelgenootskap van Suid-Afrika)
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Handelinge.