Gaan na inhoud

Handré Pollard

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Handré Pollard Rugbyportaal
Handré Pollard tydens die Rugbywêreldbeker 2015-wedstryd teen die VSA
Volle naam Handré Pollard
Geboortedatum 11 Maart 1994 (1994-03-11) (31 jaar oud)
Geboorteplek Somerset-Wes, Suid-Afrika
Lengte 189 cm
Massa 101 kg
Skool Paarl Gimnasium
Universiteit Universiteit van Pretoria
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Huidige status
Posisie Losskakel
Huidige span Montpellier
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losskakel
Springbokno. 857
Jeugspanne
Jare Span
2007–2011 WP Cravenweek
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2013 UP-Tuks 8 (52)
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2015–2016

2019–2022
2022–2025
NTT Docomo Red Hurricanes
Montpellier
Leicester Tigers
7

29
54
(29)

(175)
(480)
korrek soos op 30 September 2024.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2013–2017
2017
Blou Bulle
Blou Bulle XV
12
1
(94)
(6)
korrek soos op 30 September 2024.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2014–2019 Bulls 62 (629)
korrek soos op 30 September 2024.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2012
2012–2014
2014–
SA Skole
Junior Bokke
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
3
14
83
(37)
(141)
(772)
korrek soos op 30 November 2024.

Handré Pollard (gebore in Somerset-Wes op 11 Maart 1994) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat op losskakel vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby gespeel het.

Pollard maak op 28 Junie 2014 sy Springbokdebuut teen Skotland in Port Elizabeth en teken 13 punte met die stewel aan. Hy was ook deel van Suid-Afrika se span tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023.

Toetsdrieë

[wysig | wysig bron]
DrieTeenstandersStadVeldKompetisieDatumUitslag
1Vlag van Nieu-Seeland Nieu-SeelandJohannesburg, Suid-AfrikaEllispark2014-Rugbykampioenskap4 Oktober 2014Wen 27–25
2Vlag van Nieu-Seeland Nieu-SeelandJohannesburg, Suid-AfrikaEllispark2014-Rugbykampioenskap4 Oktober 2014Wen 27–25
3Vlag van Wallis WallisCardiff, WallisMillennium-stadion2 Desember 2017Verloor 22–24
4Vlag van Skotland SkotlandEdinburgh, SkotlandMurrayfield-stadion17 November 2018Wen 26–20
5Vlag van Argentinië ArgentiniëSalta, ArgentiniëEstadio Padre Ernesto Martearena2019-Rugbykampioenskap10 Augustus 2019Wen 13–46
6Vlag van Argentinië ArgentiniëSalta, ArgentiniëEstadio Padre Ernesto Martearena2019-Rugbykampioenskap10 Augustus 2019Wen 13–46
7Vlag van Wallis WallisKaapstadKaapstad-stadionWallis Inkomende Toer16 Julie 2022Wen 30–14

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.