Gaan na inhoud

Hunan

Moenie verwar word met Henan nie.
Hunan

湖南省 (Chinees)
Panoramiese uitsig oor die Vyf-Vingerpiek, 'n kwartsiet-sandsteen-rotsformasie in die Unesco-wêrelderfenisgeied Wulingyuan, provinsie Hunan
Panoramiese uitsig oor die Vyf-Vingerpiek, 'n kwartsiet-sandsteen-rotsformasie in die Unesco-wêrelderfenisgeied Wulingyuan, provinsie Hunan
Ligging van Hunan in die Volksrepubliek China
Ligging van Hunan in die Volksrepubliek China
Koördinate: 28°06′46″N 112°59′0″O / 28.11278°N 112.98333°O / 28.11278; 112.98333
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
HoofstadChangsha
Grootste stadChangsha
Regering
  TipeRegering van Hunan
  SekretarisXu Dazhe
  GoewerneurMao Weiming
Oppervlak
  Totaal210 000 km2 (80 000 vk. myl)
Bevolking
  Totaal67 370 000
  Digtheid320/km2 (830/vk. myl)
  Rang
7de
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Etniese groepeHan (90%), Tujia (4%), Miao (3%), Dong (1%), Yao (1%), Ander (1%)
TaleXiang, Gan, Suidwestelike Mandaryns, Xiangnan Tuhua, Waxiang, Hakka
Webwerfwww.hunan.gov.cn
Die woord "Hunan" in Chinese karakters

Hunan (Chinees: 湖南, Pinyin: Húnán, ) is 'n provinsie van die Volksrepubliek China. In 2014 het die provinsie 'n bevolking van sowat 67 miljoen gehad.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "Doing Business in China – Survey". Ministry Of Commerce – People's Republic Of China. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Augustus 2013. Besoek op 5 Augustus 2013.
  2. (en) "National Data: Annual by Province". National Bureau of Statistics of China. 29 April 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2014. Besoek op 4 Augustus 2013.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]