Jamie Chung
Voorkoms
| Jamie Chung | |
Jamie Chung in 2017 | |
| Geboorte | 10 April 1983 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Jamie Chung (gebore 10 April 1983) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Eden (2012) en Big Hero 6 (2014), en in die televisiereekse Gotham (2014) en The Gifted (2017).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: Burning Palms
- 2012: Eden
- 2012: Knife Fight
- 2014: Big Hero 6
- 2014: Flight 7500
- 2014: Bad Johnson
- 2015: Already Tomorrow in Hong Kong
- 2018: 1985
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2008: Samurai Girl
- 2014: Gotham
- 2014: Believe
- 2015: Resident Advisors
- 2016: Give
- 2016: Martha & Snoop's Potluck Dinner Party
- 2017: The Gifted
- 2017: Big Hero 6 The Series
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: The Asset
Video's
[wysig | wysig bron]- 2012: SAF Seeking... The Morning Afterglow
- 2017: Office Christmas Party: Throwing an Office Christmas Party
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Jamie Chung in die Internet-rolprentdatabasis
- Jamie Chung op X
- Jamie Chung op Instagram