Jason Merrells
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Jason Merrells | |
| Geboortenaam | Jason Scott Merrells |
|---|---|
| Geboorte | 2 November 1968 |
| Nasionaliteit | Engels |
| Kinders | 5 |
| Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Jason Merrells (gebore 2 November 1968) is 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Queer as Folk (1999), Cutting It (2002), en Sweet Medicine (2003).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2000: Small Time Obsession
- 2005: The Jealous God
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1999: Queer as Folk
- 2002: Cutting It
- 2003: Sweet Medicine
- 2005: Only Human
- 2014: Agatha Raisin
- 2015: Safe House
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: Who Gets the Heart