Gaan na inhoud

Lyle Foster

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Lyle Foster
Persoonlike inligting
GeboortenaamLyle Brent Foster[1]
Geboortedatum3 September 2000 (2000-09-03) (25 jaar oud)
GeboorteplekCarletonville, Suid-Afrika
Lengte1,85 m[2]
SpeelposisieAanvaller
Klubinligting
Huidige klubBurnley
Nommer9
Jeugloopbaan
0000–2017Orlando Pirates
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
2017–2019Orlando Pirates11(1)
2019Monaco II8(3)
2019–2020Monaco2(0)
2019–2020Cercle Brugge (leen)18(1)
2020–2022Vitória de Guimarães5(0)
2021Vitória de Guimarães B4(0)
2021–2022Westerlo (leen)23(4)
2022–2023Westerlo21(8)
2023–Burnley76(10)
Nasionale span
2016Suid-Afrika o/174(1)
2017–2019Suid-Afrika o/207(5)
2019–2021Suid-Afrika o/236(0)
2018–Suid-Afrika24(8)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 13 Desember 2025.

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 17 November 2025

Lyle Brent Foster (gebore 3 September 2000) is ’n Suid-Afrikaanse professionele sokkerspeler wat as ’n aanvaller speel vir Burnley in die Engelse Premierliga en vir die Suid-Afrikaanse nasionale span.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "FIFA U-20 World Cup Poland 2019: List of Players: South Africa" (PDF). FIFA. 13 Junie 2019. p. 20. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 6 Februarie 2020.
  2. "L. Foster: Summary". Soccerway. Perform Group. Besoek op 2 September 2022.