Merseyside
Voorkoms
| Merseyside | |
|---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
| Seremoniële graafskap Merseyside | |
| Oppervlakte | 645 km² |
| Bevolking | 1 423 065 (2019) |
| Bevolkingsdigtheid | 2 200 inw./km² |
| Distrikte en unitêre owerhede | |
| |
Merseyside (uitgespreek /ˈmɜrzisaɪd/) is 'n metropolitaanse graafskap in die noorde van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Lancashire, Groter Manchester en Cheshire.
Merseyside het 'n geskatte bevolking van 1 423 065 in 2019 gehad en is dus die 9de grootste graafskap in die land.

Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Merseyside.
