Mike Colter
Voorkoms
| Mike Colter | |
| Geboorte | 26 Augustus 1976 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Kinders | 1 |
| Beroep(e) | Akteur |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Mike Colter (gebore 26 Augustus 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Men in Black 3 (2012) en Extinction (2018), en in die televisiereekse Jessica Jones (2015) en Luke Cage (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: Men in Black 3
- 2015: America is Still the Place
- 2018: Extinction
- 2018: Breakthrough
- 2019: Stupid Happy
- Fatale
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2011: Ringer
- 2014: Halo: Nightfall
- 2015: Jessica Jones
- 2015: Agent X
- 2015: Breakthrough
- 2016: Luke Cage
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2009: Solving Charlie
- 2013: The Surgeon General