Gaan na inhoud

NGC 7

Koördinate: Sky map 00h 08m 20.9s, −29° 54′ 54″
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
NGC 7
NGC 7 deur GALEX (ultraviolet)
NGC 7 deur GALEX (ultraviolet)
Soort stelselSpiraalsterrestelsel[1]
SterrebeeldBeeldhouer
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming00h 08m 20.9s
Deklinasie-29° 54 54
Skynmagnitude13,5[2]
Besonderhede
Afstand (ligjaar)71,4 ± 5,2 miljoen[3]
Skynbare grootte 2,2' x 0,5'[2]
Rooiverskuiwing 0,004987[2]
Ander nameMCG-05-01-037, ESO 409-G022, AM 0005-301, PGC 627, h 4014, GC 2
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

NGC 7 is ’n spiraalsterrestelsel in die sterrebeeld Beeldhouer. Dit is in 1843 deur die Britse sterrekundige John Herschel ontdek.[1] Steve Gottlieb het dit beskryf as dof maar groot, en dat dit vanaf die Melkweg van die kant af gesien word.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1 2 "DSS Images for NGC 000 thru NGC 099". NGC/IC Project (in Engels). Association of Universities for Research in Astronomy, Inc. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2008. Besoek op 25 November 2008.
  2. 1 2 3 "NASA/IPAC Extragalactic Database". Results for NGC 0007. Besoek op 3 Mei 2010.
  3. "Distance Results for NGC 0007". NASA/IPAC Extragalactic Database. Besoek op 3 Mei 2010.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
   NGC 5    NGC 6    NGC 7    NGC 8    NGC 9