Pollimyrus
Voorkoms
| Pollimyrus | |
|---|---|
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Domein: | |
| Koninkryk: | |
| Filum: | |
| Subfilum: | |
| Infrafilum: | |
| Superklas: | |
| Klas: | |
| Subklas: | |
| Infraklas: | |
| Superorde: | |
| Orde: | |
| Familie: | |
| Subfamilie: | |
| Genus: | Pollimyrus Taverne, 1971 |
| Spesies | |
|
Sien teks | |
Pollimyrus is 'n genus van visse wat aan die familie Mormyridae behoort. Daar is negentien spesies in die genus en een kom in Suider-Afrika voor.
Spesie
[wysig | wysig bron]Spesie wat hoort tot die genus:
- Pollimyrus castelnaui - Dwerg-klipstamper
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bron
[wysig | wysig bron]- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
- Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2011). Spesies van Pollimyrus in FishBase. Junie 2011-weergawe.