Gaan na inhoud

Samar

Samar
Inheemse naam: Pulo ng Samar / Pulo sa Samar
Marabutstrand op Samar
Marabutstrand op Samar
Geografie
LiggingSuidoos-Asië
Koördinate12°0′N 125°0′O / 12.000°N 125.000°O / 12.000; 125.000
ArgipelVisayas
Oppervlakte13 428,8 vk km
Hoogste puntBerg Huraw 850 m
Administrasie
Vlag van Filippyne Filippyne
Provinsies Oos-Samar

Noord-Samar
(Wes-)Samar

Grootste stadCalbayog (183 851)
Demografie
Bevolking1 751 267
BevolkingsgroepeVisayans (Hiligaynons en Cebuanos)

Samar (Cebuano: Pulo sa Samar; Tagalog: Pulo ng Samar) is die derde grootste eiland van die eilandnasie Filippyne, na Luzon in die noorde en Mindanao in die suide. Dit is in die ooste van Filippyne geleë en behoort tot die eilandgroep Visayas. Samar grens in die ooste aan die Filippynse See, wat tot die Stille Oseaan behoort.

Balicuartro, San Antonio in Noord-Samar

Samar beslaan 'n oppervlakte van 13 428,8 km² en het 'n bevolking van 1 751 267 in 2010 gehad. Net suid is die eiland Mindanao geleë.

Tydens die Tweede Wêreldoorlog het die Slag van Leyte Golf op 23 Oktober 1944 in die seegebied tussen die eilande Leyte en Samar plaasgevind.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Samar.
  • (en) Toerisme-inligting oor Samar op Wikivoyage
  • (en) "Samar". Encyclopædia Britannica. Besoek op 25 April 2020.