Samara
Voorkoms
- Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Samara-oblast.
Samara Самара | |
|---|---|
Stad | |
| Koördinate: 53°12′10″N 50°08′27″O / 53.20278°N 50.14083°O | |
| Land | |
| Oblast | |
| Stigting | 1586 |
| Stadstatus | 1688 |
| Regering | |
| • Tipe | Stad-okroeg |
| • Burgemeester | Elena Lapoesjkina |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 541,382 km2 (209,029 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 1 163 399 |
| • Digtheid | 2 200/km2 (5 600/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+04:00 |
| Webwerf | city.samara.ru |
Samara (Russies: Сама́ра) is 'n stad in Rusland, geleë aan die Wolga, wat in 1586 gestig is. Dit is die hoofstad van die Samara-oblast en het 'n bevolking van 1 163 399 (2018). Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2018.
Susterstede
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Samara.- (en) Toerisme-inligting oor Samara op Wikivoyage
- (ru) Amptelike webwerf