Tarente
Voorkoms
Tarente | |
|---|---|
Stad | |
| Koördinate: 40°28′00″N 17°14′00″O / 40.46667°N 17.23333°O | |
| Land | |
| Streek | |
| Provinsie | Tarente |
| Regering | |
| • Burgemeester | Ippazio Stefàno |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 209,64 km2 (80,94 vk. myl) |
| Hoogte | 15 m (49 ft) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 195 882 |
| • Digtheid | 934,37/km2 (2 420,0/vk. myl) |
| Poskode | 74121-74122-74123 |
| Skakelkodes | 099 |
| Webwerf | comune.taranto.it |
Tarente (Italiaans: Taranto) is 'n hawestad aan die Middellandse See. Die stad lê in Suid-Italië (Apulië). Taranto is 'n toeristebestemming en vervul 'n ekonomiese rol op regionale vlak.