Volmoed
Voorkoms
Volmoed | |
|---|---|
| Koördinate: 33°39′S 22°5′O / 33.650°S 22.083°O | |
| Land | |
| Provinsie | Wes-Kaap |
| Distriksmunisipaliteit | Tuinroete |
| Plaaslike Munisipaliteit | Oudtshoorn |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 2,29 km2 (0,88 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 235 |
| • Digtheid | 100/km2 (300/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+2 (SAST) |

Volmoed is 'n klein dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Volmoed ressorteer onder die Oudtshoorn Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit val. Voorheen het die dorpie bekendgestaan as Armoed.
