Gaan na inhoud

Isack Hadjar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Isack Hadjar
Hadjar by die 2022 Spielbergse Formule 3
Hadjar by die 2022 Spielbergse Formule 3
Geboortedatum 28 September 2004 (2004-09-28) (21 jaar oud)
Geboorteplek Parys, Frankryk
Volle naam Isack Alexandre Hadjar
Nasionaliteit Vlag van Frankryk Frankryk
Span in 2025 Racing Bulls-RBPTH003[1]
Span in 2026 Racing Bulls-RBPTH003
Motornommer 6
Inskrywings 24 (23 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 0
Podiums 1
Loopbaanpunte 51
Voorste wegspronge 0
Vinnigste rondtes 0
Eerste F1-wedren 2025 Australiese Grand Prix
Laaste inskrywing 2025 Aboe Dhabi Grand Prix
Laaste seisoen 2025
Verlede jaar plek 12 (51 punte)

Isack Hadjar (gebore 28 September 2004) is 'n Frans-Algerynse renjaer, wat gekontrakteer is om onder die Franse vlag aan Formule Een vir Racing Bulls deel te neem.

As 'n lid van die Red Bull Junior-span sedert 2022, het Hadjar in 2025 met Racing Bulls geteken, en Liam Lawson vervang as spanmaat van Yuki Tsunoda. Hadjar is gekontrakteer om by Racing Bulls aan te bly tot ten minste die einde van die 2025-seisoen.[1]

Vroeë lewe

[wysig | wysig bron]

Isack Alexandre Hadjar is op 28 September 2004 in Parys, Frankryk gebore in 'n Algerynse familie van dokters en fisici.[2][3] Sy pa, Yassine Hadjar, was ook 'n kartwerktuigkundige.[4] Hy het beide Franse en Algerynse burgerskap.[5]

Hadjar het aanvanklik lief geword vir motorsport nadat hy die Pixar-animasiefliek Cars gekyk het.[3] Sy ouers het vir hom 'n gokart gekoop toe hy sewe was, 'n jaar nadat hy Formule Een begin kyk het.[3]

Formule Een-uitslae

[wysig | wysig bron]
Isack Hadjar in die Formule Europese Streekskampioenskap op die Red Bull Ring in 2021
Kleur Uitslag
Goud Wenner
Silwer 2e plek
Brons 3e plek
Groen Voltooi, verdien punte
Blou Voltooi, geen punte
Pers Nie voltooi (DNF)
Nie geklassifiseer (NC)
Rooi Nie gekwalifiseer (DNQ)
Kleur Uitslag
Swart Gediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie begin (DNS)
Leeg Nie deelgeneem
Onttrek (WD)
Uitgesluit (EX)
1, 2, 3 Naelrenplek, met punte
P Voorste wegspringplek
V Vinnigste rondte
Jaar Inskrywer Onderstel Enjin 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 Plek Punte
2024 Oracle Red Bull Racing Red Bull
RB20
Honda RBPTH002
1.6 V6 t
GBR
TD
ABU
TD
2025 Racing Bulls Racing Bulls
VCARB 02
Honda
RBPTH003
1.6 V6 t
AUS
DNS
CHN
11
JPN
8
BHR
13
SAU
10
MIA
11
EMI
9
MON
6
SPA
7
KAN
16
OOS
12
GBR
DNF
BEL
820
HON
11
NED
3
ITA
10
AZE
10
SIN
11
VSA
16
MXS
13
SAP
8
LSV
6
KAT
18
ABU
17
12 51
2026 Oracle Red Bull Racing Red Bull RB22 Honda RBPTH004 1.6 V6 t AUS
Vlag van Australië
CHN
Vlag van Volksrepubliek China
JPN
Vlag van Japan
BHR
Vlag van Bahrein
SAU
Vlag van Saoedi-Arabië
MIA
rand
KAN
Vlag van Kanada
MON
Vlag van Monaco
BAK
Vlag van Spanje
OOS
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
BEL
Vlag van België
HON
Vlag van Hongarye
NED
Vlag van Nederland
ITA
Vlag van Italië
SPA
Vlag van Spanje
AZE
Vlag van Azerbeidjan
SIN
Vlag van Singapoer
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MXS
Vlag van Meksiko
SAP
LSV
Vlag van Las Vegas
KAT
Vlag van Katar
ABU
* *
Jaar Inskrywer Onderstel Enjin 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 Plek Punte
  • Kon nie die ren voltooi nie, maar is geklassifiseer omrede hy meer as 90% van die wedrenafstand afgelê het.
  • * 2026-seisoen nog nie begin nie.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1 2 "Hadjar signs for RB as he takes final seat on 2025 F1 grid". Formula One Group. 20 Desember 2024. Besoek op 20 Desember 2024.
  2. "Isack Hadjar: Formula 2 – Red Bull Athlete Profile". Red Bull. Red Bull GmbH. Besoek op 19 Desember 2024.
  3. 1 2 3 "Isack Hadjar". Red Bull. Red Bull GmbH. Besoek op 19 Desember 2024.
  4. Abulleil, Reem (8 Desember 2024). "Isack Hadjar's busy Abu Dhabi weekend could end with a future in F1". The National. International Media Investments. Besoek op 19 Desember 2024.
  5. "Horner names the Red Bull junior 'making a strong case' for an F1 debut in 2025". Formula 1. Formula One Group. 17 Julie 2024. Besoek op 24 November 2023.