Gaan na inhoud

Samuel Chukwueze

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Samuel Chukwueze

Chukwueze with in 2018
Persoonlike inligting
Geboortedatum22 Mei 1999 (1999-05-22) (26 jaar oud)
GeboorteplekAbia, Nigerië
Lengte1,72 m[1]
SpeelposisieRegtervleuel
Klubinligting
Huidige klubFulham
(geleen van AC Milan)
Nommer19
Jeugloopbaan
Future Hope
New Generation Academy
2012–2017Diamond Football Academy
2017–2018Villarreal
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
2018Villarreal B20(4)
2018–2023Villarreal155(21)
2023–AC Milan51(4)
2025–Fulham (leen)6(0)
Nasionale span
2015Nigerië o/177(3)
2018–Nigerië51(7)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 29 November 2025.

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 16 November 2025

Samuel Chimerenka Chukwueze (gebore 22 Mei 1999) is 'n Nigeriese professionele sokkerspeler wat as 'n regtervleuel speler. Hy speel tans vir die Premierliga-klub Fulham, geleen van AC Milan, en verteenwoordig ook die Nigeriese nasionale span.[2][3]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Samuel Chukwueze". AC Milan. Besoek op 1 Januarie 2024.
  2. "Nigeria's Chukwueze joins Milan on 5-year deal". ESPN.com (in Engels). 28 Julie 2023. Besoek op 8 April 2024.
  3. Rai, Guillermo (27 Julie 2023). "AC Milan complete Chukwueze signing". The Athletic (in Engels). Besoek op 8 April 2024.